Modulekode | EDW 300 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Die konsep van waarde, die waardeerder, standaard van waardasies, die Landmeter-generaal, plaaslike owerhede, grondgebruiksbeplanning, stadsbeplanning regulasies, berekening van oppervlaktes, rekords van die waardeerder. Faktore wat die waarde van verskillende tipes eiendom beïnvloed, waardevermeerdering en -vermindering, verskillende benaderings tot waardasies, die waarde van verbeterings, die waardasieverslag. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | EDW 200 |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App